Die Vyfde Slag 9780241372753 political activist and free-press advocate
Die Vyfde Slag 9780241372753 political activist and free-press advocateKarl Louw, prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy vrou Wilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word: verraad, verkragting, die mag wat mans in n patriargale, chauvinistiese samelewing oor vrouens aanvaar. Terwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm, worstel Wilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se verlede ontrafel.
Pay in 4 interest-free payments of $30.00 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 1 - Aug 6